Naar beneden | Schrijven in het gastenboek | Inschrijven voor een gastenboek | RSS 

 Gastenboek Heiligdom 

 Er staan 20 berichten in het gastenboek. 

Afzender: Gerrida Karsten - zaterdag, 9 februari 2008 om 15:02

Ek het toevallig op die webwerf afgekom en vind dit uiters interessant. Dit is beslis die moeite werd om die teks te bestudeer want dit werp lig op 'n groot deel van die Westerse kultuurgeskiedenis wat 'n mens nooit te lees kry nie. Dankie daarvoor.

Afzender: Louis Botes - vrijdag, 21 december 2007 om 15:42

Iets nie op sy plek met die storie nie.Petrus hoe lank het dit jou geneem om die artikel uit Nederlands te vertaal,woorde soos "stenen"en nog meer wat my opgeval het.Is jy Suid Afrikaans of is jy n Nederlander wat reaksie uit Suid Afrika wil lok agv van die meerderheid se geloofs sieninge.Jy moet tog weet dat daar n groep mense is wat hulle as die ware Israel sien en hulself nie as Germaans sien nie,hulle het selfs hul eie teorie en getuienisse ter stawing daarvan.Is jy van plan om terug te keer en jou ou gode te aanbid? Dit klink altoos so.Laat my asb weet.Waar kom die Germane dan vandaan as hulle nie van Adam afstam nie,is hulle nie mense nie Adam beteken tog mens.Yahwe is tog God van die ganse mensdom en was die Germane dan in dwaling in die tydperk wat jy aangehaal het.Ons moet die Christene bedank vir die moeite om die Germane weer op koers te kry.

Afzender: Chris - vrijdag, 7 december 2007 om 19:56

Baie van die inligting is bekend, dis egter interessant om alles so bymekaar te sien. Mense met 'n Roomse agtergrond sal dit minder vreemd vind vanwee die natuur-genade dualisme en die "gratia infusa" konsep in hul teologie. Hiervolgens word genade byna meganies in individue, gemeenskappe en kulture "gegiet" om hulle te akkommodeer in die genade kring. Die Reformatoriese tradisie dink meer wit/swart. Mense aanvaar verlossing deur geloof en innerlike verandering & vernuwing vind plaas. Daarom is die Gereformeerde Kerke se feesdae bv. sober en gestroop van tierlantyntjies. T.s.v. die ontwikkelingsproses het ons die Besondere Openbaring in Christus deur die "Roomse Moedertjie" ontvang en kan blymoedig glo!

Afzender: Petrus Potgieter - zaterdag, 24 november 2007 om 15:58

PETRUS VAN EEDEN

Jy plaas 'n hele paar stukke van die Afrikaner se eksistensiƫle legkaart op hulle plekke.

Petrus Potgieter

Afzender: Ryntjie - maandag, 15 oktober 2007 om 8:17

Ek het die bladsye met groot plesier gelees en dit is baie interessant. Maar die teikengroep is seker die groep mense wat sondae die kerkbanke blink sit. Hulle sal nie hierdie bladsye lees nie, want hulle wil juis nie die waarheid onder oƫ sien nie.

Nogmaals, baie sukses!

Ryntjie

[1-15] [16-20]

 Terug naar de website 


 Disclaimer & privacybeleid