Naar beneden | Schrijven in het gastenboek | Inschrijven voor een gastenboek | RSS 

 Gastenboek Heiligdom 

 Er staan 20 berichten in het gastenboek. 

Afzender: Sam van Rensburg - zaterdag, 24 maart 2018 om 15:02

Bliksemboute van waarheid vir die verhelderende brein.

Afzender: Tobie Louw - maandag, 19 juni 2017 om 11:35

Hartlike dank vir hierdie wonderlike blad wat die sluier lig oor ons egte verlede, wat veral deur diegene wat die Abrahamitiese gelowe ten diens is, weggesteek en weggewens is. Dankie ook vir die skakels, die vertalings en die grote hupstoot om die groeiende bewussyn van ons identiteit te help versprei.

Afzender: Jaco Lötter - zondag, 11 mei 2014 om 1:10

Die Germaanse herkoms van ons almal is die mees belangrikste entiteit van ons bestaan. Die swakkelinge en agtergeblewene christen kerk het ons volksgenote opsetlik geblindoek en mislei. Moderne populere internet en film media bring ons Noorse en Germaanse herkoms na vore en weerspreek al die gemors en propaganda wat vir 'n duisend jaar in ons keel afgevorseer is. Ontwaak Germaan en ontdek jou herkoms. Odin Alvader, Frey, Thor en Tyr is deel van jou lewe en dis tyd dat jy hulle ontdek! Ons is nie in sonde gebore nie, ons is gebore so goed en verhewe wat ons kan wees, ons Gode verwag nie dat ons nie die knie buig nie, maar opstaan en vereis dat ons die krag gegee word om te bereik wat ons toekom!

Afzender: Jannie - zondag, 6 januari 2013 om 11:01

Baie dankie vir die webblad,gaan beslis weer kom loer sodra ek tuis is...is besig met bietjie familie navorsing.. Groete

Afzender: Luna - maandag, 17 december 2012 om 10:28

Interesant!

Afzender: Adriaan Klue - maandag, 16 juli 2012 om 0:04
Homepage: http://heimdal.za.net

Dankie vir hierdie webwerf, Petrus. Ons het pas 'n nuwe webwerf geloods, nl. dié van Werkgroep Heimdal, waarin daar reeds 'n paar verwysings na heiligdom.com is. Ek is seker ek sal voorts nog baie maal hier kom feite vergelyk!

Afzender: Knipmes - maandag, 14 maart 2011 om 16:01
Homepage: http://www.wendag.com

Petrus, vele het probeer, en vele kon nie slaag waarin hier wel deeglik erkenning gegee word aan ons oergeskiedenis en voorouers. As Boer in Suid-Afrika voel die trots om Germaans te wees, uiters besonder. Ek dank U.

Afzender: Jaco Lötter - vrijdag, 29 oktober 2010 om 12:27

Heil broeder. Aangename verrassing toe ek op die tuiste afkom. Dis hoogtyd dat ons Germaanse herkoms aandag kry en die waarheid vertel word. Sterkte en voorspoed met die onderneming, Sal beslis gereeld kom inloer! "Wyrd bid ful araed."

Afzender: Neels Van der Schyf - zaterdag, 18 september 2010 om 20:12

Wonderlike inligting, uitstekend nagevors en aangebied! Dis goed om feitelike geskiedenis te kan lees eerder as om op dogmatiese, ongefunderde hoorsê-oorvertellings uit die bronstydperk te vertrou.

Afzender: Hardy - zaterdag, 24 juli 2010 om 22:25
Homepage: http://spin-n-rak.co.za

Baie Dankie vir Die webwerf,Pieter.
Daar is n groot oplewing in Suid Afrika met Paganisme en Wikka.So Di werk in Afrikaans is baie gewaardeer.
Soos di een Oom gese het f..k di Skim!!!

Afzender: Hennie Strydom - woensdag, 11 november 2009 om 21:30

Ons belangstelling is dieselfde

Afzender: Stoffel Mynhardt - woensdag, 1 juli 2009 om 21:00

Petrus, ek ken jou van g'n kant nie, maar as bejaarde vind ek
dit erg jammer dat ek nou eers kennis maak met jou
uitstekende werk op webwerf Heiligdom (bepaald die seksie
oor Germaanse mitologie/goderyk). In keurige Afrikaans
boonop! Fok die Skim –– van nou af is jy my held.
Oom Stoffel (Centurion).

Afzender: Petrus Potgieter - dinsdag, 24 juni 2008 om 10:36
Homepage: http://groups.yahoo.com/group/aardsafrikaans/

DAG CHRIS (derde van onder af)

As ek my reg herinner, is daar destyds altyd in Calvinistiese Afrikanergeledere eerder ernstig as ironies gewaarsku: "As daar één gevaar is wat groter is as die 'Rooi Gevaar', dan is dit die 'Roomse Gevaar'".
Jou "blymoedige" verwysing na die "Roomse Moedertjie" laat 'n mens gevolglik ernstig twyfel aan die sukses van die Calvinistiese indoktrinasie in jóú geval...en dis jammer, want as daar nou één saak is waaroor hulle (ook) heeltemal rég was, dan was dit die eksistensiële gevaar van die Rooms Katolieke Kerk -- nié om enige teologiese, religieuse of kerklike redes nie, maar omdat die Roomse Rampokkers niks anders is nie as net dít: Rampokkers.

Hulle is waarskynlik die grootste klomp "heidene" wat vóórgee om Christene te wees, maar dit in die verste verte nie is nie. In dié verband is die Afrikaner Calviniste natuurlik weer tot die dood toe eerlik en probeer om 'n opregte inhoud te gee aan 'n religie wat by uitstek in sonde ontvang en gebore is.

Die RK² bedrieg dus in kwadraat: hulle gee voor om Christene te wees en vervolg die opregte heidene tot die dood toe en eweneens vervolg hulle diegene wat probeer om opregte Christene te wees.
Die Calviniste móg mislei gewees het in hul fundamentalisme, maar hulle was darem pynlik eerlik en dan weet ek vinnig waar ek mý kruisie trek...

Afzender: Kris Keet - dinsdag, 20 mei 2008 om 15:07

Dit is nou regtig baie interessant! Ek is eintlik met stomheid geslaan. Wat 'n pragtige wêreld is dit nie. Die wêreld van ons Germaanse voorouers. Ek sal voortaan met ander oë na die lewe en ook na ons geskiedenis kyk. Dit is jammer dat ons Germaanse godsdiens vernietig is. Sukses met hierdie mooi Heiligdom!

Afzender: Thys Human - woensdag, 19 maart 2008 om 11:39
Homepage: http://thysgenoot.blogspot.com

Baie interessant, deeglik nagevors en 'n waardevolle bron van inligting. Dis nodig dat daar meer sulke webblaaie in Afrikaans kom.

[1-15] [16-20]

 Terug naar de website 


 Disclaimer & privacybeleid